Eedenglen Afree Oord het 'n stel gedrags reëls waaraan alle inwoners van die Oord onderhewig is. Die reels is opgestel en verfyn oor die amper twee dekades wat Eedenglen bestaan om te verseker ons konformeer aan die wet op aftree oorde en om seker te maak dat almal in harmonie saam bestaan.
Kliek hier vir 'n afskrif van die huidige gedrags kode